{"id":26491,"date":"2023-09-08T13:37:49","date_gmt":"2023-09-08T11:37:49","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=26491"},"modified":"2023-09-08T13:37:49","modified_gmt":"2023-09-08T11:37:49","slug":"montrose-wisselaar-amptelik-in-gebruik-geneem","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/montrose-wisselaar-amptelik-in-gebruik-geneem\/","title":{"rendered":"Montrose-wisselaar amptelik in gebruik"},"content":{"rendered":"
Die multi-miljoenrand N4 Montrose-wisselaar is vanoggend amptelik deur die minister van vervoer, Sindisiwe Chikunga, geopen.
\nDie opgradering van die N4\/Montrose\/Schoemanskloof-wisselaar het in Januarie 2022 begin as deel van die Maputo-korridor-ontwikkelingsinisiatief.
\nDit bestaande kruising waar Schoemanskloof en Elandsvallei bymekaarkom is opgradeer na \u2018n vryvloeiende wisselaar om verkeersvloei te verbeter.<\/p>\n
Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":26496,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,2671],"tags":[1226,4811,4810,272,4812,161],"yoast_head":"\n
\nDie Montrose-wisselaar is op 23 Augustus in gebruik geneem.
\nDie projek, ter waarde van R216 miljoen, het die bou van vier nuwe wisselaaropritte en die verbreding van die bestaande tweespoor Krokodilbrug van twee tot vyf bane ingesluit.
\nVolgens TRAC<\/a> is die nuwe boogbr\u00fbe wat die opritte verbind uniek deur dat dit deur aangrensende rotssnyvlakke ondersteun word. Vyf 25 m maste verlig ook die pad, wat sigbaarheid en padveiligheid verhoog.
\n
\n\u201cSedert die begin van die konsessie in 1998 het TRAC voortdurend opgraderings, uitbreidings en rehabilitasieprojekte op die roete uitgevoer,\u201d s\u00ea Alex van Niekerk, die uitvoerende beampte van TRAC. \u201cOns sal aanhou om onverpoosd te werk om aan padgebruikers w\u00eareldklas infrastruktuur en diens te bied.\u201d
\nSien ook: <\/strong>Machadodorp-wisselaar amptelik geopen<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"