{"id":26448,"date":"2023-09-07T15:41:54","date_gmt":"2023-09-07T13:41:54","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=26448"},"modified":"2023-09-07T15:52:28","modified_gmt":"2023-09-07T13:52:28","slug":"groot-skoonmaakaksie-more-in-sabie","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/groot-skoonmaakaksie-more-in-sabie\/","title":{"rendered":"Groot skoonmaakaksie m\u00f4re in Sabie"},"content":{"rendered":"

‘n Groot skoonmaakaksie word m\u00f4re in Sabie gehou.
\nDit is in samewerking met die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT), Thaba Chweu-plaaslike munisipaliteit sowel as Ehlanzeni-distrik<\/a>.
\nPaaie sal skoongemaak en slaggate op hoofroetes in Sabie herstel word tydens die skoonmaakaksie.
\nLinda Grimbeek van die KLCBT nooi mense om selfs net vir \u2018n uur by die inisiatief aan te sluit of net hul eie straat \u2018n bietjie netjieser te maak.
\nSy s\u00ea toerisme aan die area is aan die toeneem.
\n“Bring sommer die hele dorp,” s\u00ea sy vir Robin tydens hierdie week se episode van Laeveld Ervaring.
\nLuister weer hier:<\/p>\n