{"id":26340,"date":"2023-09-01T14:21:13","date_gmt":"2023-09-01T12:21:13","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=26340"},"modified":"2023-09-01T14:21:13","modified_gmt":"2023-09-01T12:21:13","slug":"kinderverkragter-kry-lewenslank-in-lydenburg","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/kinderverkragter-kry-lewenslank-in-lydenburg\/","title":{"rendered":"Kinderverkragter kry lewenslank in Lydenburg"},"content":{"rendered":"
\u2018n Voormalige nooddienswerker is lewenslange tronkstraf opgel\u00ea vir die verkragting in 2021 van \u2018n 12-jarige meisie in Lydenburg.
\nVolgens die polisie is Deon Broekman (57), voorheen van Rapid Response, Maandag in die Mashishing-streekshof gevonnis.
\nDie kind se ma het haar in Maart 2021 in die sorg gelaat van Broekman, \u2018n familievriend.
\nHy het die volgende dag vir haar \u2018n selfoon gekoop om haar stil te probeer hou, maar die saak is by die polisie aangegee.
\nDie polisie s\u00ea daar was oorweldigende getuienis teen hom.
\nBroekman is \u2018n verdere twee jaar opgel\u00ea vir seksuele voorbereiding.
\nHy is ook as gevaarlik verklaar om met kinders te werk en sy naam sal in die Seksuele Oortredersregister aangeteken word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":26342,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[4781,4782,2670],"yoast_head":"\n