{"id":25595,"date":"2023-08-10T10:48:35","date_gmt":"2023-08-10T08:48:35","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=25595"},"modified":"2023-08-10T10:52:02","modified_gmt":"2023-08-10T08:52:02","slug":"zunelle-de-ru-nuwe-hoof-by-st-peters","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/zunelle-de-ru-nuwe-hoof-by-st-peters\/","title":{"rendered":"St Peter’s nuwe hoof: Zunelle De Ru streef na holistiese ontwikkeling"},"content":{"rendered":"

St Peter’s School<\/a> in Mbombela het ‘n splinternuwe hoof en Zunelle De Ru se fokus is op die holistiese ontwikkeling van elke kind.
\nSy vertel vir Charles dat akademie baie belangrik is as fondasie vir leerlinge se blinker toekoms.
\nTog moet meer as hul brein en liggaam ontwikkel.<\/p>\n

\"Zunelle
\n“Ek wil h\u00ea hulle moet hul uniekheid en talente ontdek en holisties ontwikkel.
\n“Ons moet jong mense ontwikkel wat in die w\u00eareld kan uitgaan en hoop bring aan mense.”
\nLuister weer hier:<\/p>\n