{"id":25482,"date":"2023-08-08T10:12:12","date_gmt":"2023-08-08T08:12:12","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=25482"},"modified":"2023-08-08T10:12:12","modified_gmt":"2023-08-08T08:12:12","slug":"innibos-boekenaweek-eersdaags-in-kaapsehoop","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/innibos-boekenaweek-eersdaags-in-kaapsehoop\/","title":{"rendered":"Innibos Boekenaweek eersdaags in Kaapsehoop"},"content":{"rendered":"

Die eerste Innibos Boekenaweek vind van 1 tot 3 September in Kaapsehoop plaas.
\nAnnemarie van der Walt s\u00ea liefhebbers van lees, boeke en woorde moet dit nie misloop nie.
\nFeesgangers kan uitsien na boekbekendstellings, gesprekke en voorlesings met skrywers insluitende Dana Snyman (Die binneland in<\/em>), skrywerfilosoof Johann Rossouw (Sluitstuk<\/em>), Tony Park se Afrika-avonture (Vendetta<\/em>), Kaapsehoopse skrywer Alita Steenkamp (Uit die vuur<\/em>), Carina Stander (Bergengel<\/em>-trilogie), Hertzogpryswenner SJ Naud\u00e8 (Van vaders en vlugtelinge<\/em>), Hertzogpryswenner en digter Johan Myburg (Narreskip<\/em>), Tom Dreyer (Nou in infrarooi<\/em>) en Stefaans Coetzer (Onbeskryflike genade<\/em>).
\nSy gesels met Sonop Ontbyt oor die Innibos Boekenaweek.
\nLuister hier:<\/p>\n