{"id":25216,"date":"2023-08-02T12:09:21","date_gmt":"2023-08-02T10:09:21","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=25216"},"modified":"2023-08-02T12:09:21","modified_gmt":"2023-08-02T10:09:21","slug":"groei-so-jou-onderneming-met-internskapprogram","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/groei-so-jou-onderneming-met-internskapprogram\/","title":{"rendered":"Groei s\u00f3 jou onderneming met internskapprogram"},"content":{"rendered":"

Die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT<\/a>) het ‘n internskapprogram van stapel gestuur en die resultate is oorweldigend positief.
\nDie opleidingsprogram help jongmense wat hul teoretiese kwalifikasie behaal het maar praktiese ondervinding benodig om ten volle te gradueer.
\n\u201cDit help mense om hul kwalifikasies te voltooi, dit verhef die profiel van plaaslike tersi\u00eare instellings as hul sukseskoers verbeter, dit haal jeugdiges van die straat af en groei jou onderneming,\u201d s\u00ea Linda Grimbeek.
\nDit werk nie deur \u2018n SETA nie, en as jou kandidaat nie vir jou werk nie, kry jy \u2018n ander een.
\nDie internskapprogram is dus oop vir enige klein onderneming.
\n\u201cDie ekonomie berus op klein ondernemings en met elke salaris wat jy betaal, kweek jy \u2018n kli\u00ebnt.\u201d
\nSy gesels met Robin in hierdie week se episode van Laeveld Ervaring.
\nLuister weer hier:<\/p>\n