{"id":23793,"date":"2023-06-30T08:33:20","date_gmt":"2023-06-30T06:33:20","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=23793"},"modified":"2023-06-30T08:38:41","modified_gmt":"2023-06-30T06:38:41","slug":"resensie-hans-steek-die-rubicon-oor","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/resensie-hans-steek-die-rubicon-oor\/","title":{"rendered":"Resensie: Hans steek die Rubicon oor"},"content":{"rendered":"

Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy kinders boender hom egter vanuit hul tuistes in die buiteland uit sy lekker huis in die Kaap in Huis Madeliefie in.
\nHy wend egter vindingryke pogings aan om te ontsnap in Hans steek die Rubicon oor<\/em>.
\nFeesvlinder Sanette Mattheus vind Charlie Bouguenon beweeg soomloos tussen al die karakters wat hy in hierdie eenmanvertoning vertolk.
\n\u201cDit is onvoorspelbaar, maar herkenbaar. Jy sien onmiddelik wie jy kan wees as jy ouetehuis se kant toe begin staan,” s\u00ea sy oor Hans steek die Rubicon oor<\/em>.
\nLuister hier:<\/p>\n