{"id":23786,"date":"2023-06-29T17:35:11","date_gmt":"2023-06-29T15:35:11","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=23786"},"modified":"2023-06-29T17:35:11","modified_gmt":"2023-06-29T15:35:11","slug":"magda-louw-hou-solovertoning-by-innibos","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/magda-louw-hou-solovertoning-by-innibos\/","title":{"rendered":"Magda Louw hou solovertoning by Innibos"},"content":{"rendered":"

Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers.
\nNou is sy ook die tannie op die verhoog.
\nWat sal sy tog kwytraak as die mikrofoon in haar hand geplaas word?
\nHoe gaan sy al haar woorde onthou?
\nSy gesels met Ludi. Luister hier:<\/p>\n