{"id":23612,"date":"2023-06-26T10:14:54","date_gmt":"2023-06-26T08:14:54","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=23612"},"modified":"2023-06-26T10:17:43","modified_gmt":"2023-06-26T08:17:43","slug":"curriebeker-eindstryd-pumas-hou-nabetragting","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/curriebeker-eindstryd-pumas-hou-nabetragting\/","title":{"rendered":"Curriebeker-eindstryd: Pumas hou nabetragting"},"content":{"rendered":"

Die Airlink Pumas<\/a> kon Saterdag tydens die Curriebeker-eindstryd nie hul titel verdedig nie en het met 17-25 teen die Toyota Cheetahs verloor.
\nDit is die Cheetahs se sewende Curriebeker-titel.
\nDie Pumas het weereens hul intensiteit en veerkragtigheid ten toon gestel, maar Hawies Fourie se span het nooit werklik onder druk gelyk nie.
\nDie Pumas se hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en die uitvoerende beampte van die Pumas, Marius van Rensburg, hou nabetragting van die Curriebeker-eindstryd saam met Andri.
\nLuister weer hier:<\/p>\n