{"id":23282,"date":"2023-06-14T14:34:01","date_gmt":"2023-06-14T12:34:01","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=23282"},"modified":"2023-06-20T09:39:52","modified_gmt":"2023-06-20T07:39:52","slug":"innibos-logistiek-wat-jy-moet-weet-om-vars-te-fees","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/innibos-logistiek-wat-jy-moet-weet-om-vars-te-fees\/","title":{"rendered":"Innibos logistiek: Wat jy moet weet om vars te fees"},"content":{"rendered":"

Selfs al is vanjaar nie jou eerste Innibos <\/a>Kunstefees nie, het jy moontlik al vergeet hoe werk die Innibos logistiek in die lig van die fees.
\nHoe koop jy jou toegangskaartjie? Hoe laat maak die feesterreinhekke oop? Waar parkeer jy? Hoe gemaak met kinders jonger as 12?
\nDie Innibos-feesbestuurder, Andy Lubbe, en Werner Terblanche van J&M Sekuriteit, beantwoord al jou vrae oor die Innibos logistiek en sekuriteit.
\nLuister weer hier:
\n