{"id":22675,"date":"2023-05-31T10:31:56","date_gmt":"2023-05-31T08:31:56","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=22675"},"modified":"2023-05-31T11:28:28","modified_gmt":"2023-05-31T09:28:28","slug":"laeveld-ervaring-nuwe-raad-vir-klcbt","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-ervaring-nuwe-raad-vir-klcbt\/","title":{"rendered":"Laeveld Ervaring: Nuwe raad vir KLCBT"},"content":{"rendered":"

\u2018n Nuwe president word Dinsdag deur die nuwe raad van die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) verkies.
\nDie uitgaande president, Sandra Jacobs, mag nie herverkies word nie, omdat iemand nie twee agtereenvolgende termyne mag dien nie, maar sy bly aan as uitvoerende direkteur.
\nDie voorsitter van die komitee vir algemene sake bly Ferdi Bijzet met Sakkie van Rooyen en Buyi Shongwe as visevoorsitters.
\nDie voorsitter vir die toersime-aangeleenthede is nou Melissa Brockman met Oupa Pilane en Denis Goffinet as visevoorsitters.
\nLinda Grimbeek, hoof operasionele beampte van die KLCBT, gesels met Robin oor die nuwe raad wat vir twee jaar sal dien.
\nLuister weer hier:
\n