{"id":20886,"date":"2023-03-31T13:55:25","date_gmt":"2023-03-31T11:55:25","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20886"},"modified":"2023-03-31T13:56:41","modified_gmt":"2023-03-31T11:56:41","slug":"curriebeker-pumas-en-cheetahs-vanaand-slaags","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/curriebeker-pumas-en-cheetahs-vanaand-slaags\/","title":{"rendered":"Curriebeker: Pumas en Cheetahs vanaand slaags"},"content":{"rendered":"
Die enigste twee spanne wat tot dusver in die Curriebeker onoorwonne is, s\u00ea mekaar vanaand die stryd aan. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":20890,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,172,2672],"tags":[2699,4031,1061,3903,1293,452,454],"yoast_head":"\n
\nDie Airlink Pumas reis na Bloemfontein vir hul vierde ronde kragmeting met die Toyota Cheetahs.
\nDie Cheetahs kon in drie wedstryde sover drie bonuspunte ook aanteken, wat hulle een posisie bo die Pienktruie op die punteleer plaas.
\nDie Mpumalanga-span was in hul laaste vyf wedstryde teen die Vrystaters drie keer baas, insluitend tydens die halfeindronde in die 2022 kompetisie toe hulle onderweg na hul historiese Curriebeker wen met 38-35 in Bloemfontein gewen het.
\nTydens hul groepwedstryd het die Pumas ook met 29-28 in Bloemfontein gewen.
\nDie Cheetahs se laaste oorwinning teen die Pumas was met 28-17 by Mbombela-stadion verlede jaar.
\nDie afskop vanmiddag is om 17:05.
\nS\u00f3 lyk die Puma-span:<\/strong>
\n
\nFoto: Devon Williams tydens oefening gister. Foto: Kaptured Concepts<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"