{"id":20725,"date":"2023-03-28T13:17:19","date_gmt":"2023-03-28T11:17:19","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20725"},"modified":"2023-04-17T11:34:26","modified_gmt":"2023-04-17T09:34:26","slug":"20725-2","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/20725-2\/","title":{"rendered":"Luister weer: Oorlewing 101 met GRIP"},"content":{"rendered":"

Om aangeval te word, is nooit jou skuld nie.
\nD\u00edt is die boodskap van Tarryn Lokotsch, die uitvoerende beampte van The Greater Rape Intervention Project (GRIP), wat self \u2018n brutale aanval oorleef het.
\nSy gesels met Johann\u00e9 Strydom in die eerste aflewering van hul weeklikse program.
\nLuister hier – GRIP Oorlewing 101: Program 1<\/strong>
\n