{"id":20573,"date":"2023-03-24T12:05:51","date_gmt":"2023-03-24T10:05:51","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20573"},"modified":"2023-03-24T13:47:15","modified_gmt":"2023-03-24T11:47:15","slug":"laeveld-nuus-week-12-van-2023","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/laeveld-nuus-week-12-van-2023\/","title":{"rendered":"Laeveld nuus – Week 12 van 2023"},"content":{"rendered":"
In die nuus uit die Laeveld die week:
\n# Die beplande dag van stilstand het grootliks sonder voorval verloop in Mpumalanga
\n# Die valuasierol vir eiendomme in Mbombela-munisipaliteit is gepubliseer en eienaars het slegs beperkte tyd om app\u00e8l aan te teken as hulle voel hul eiendom is oorwaardeer om ‘n nare verrassing met hul eiendomsbelasting vanaf 1 Julie te vermy
\n# Drie Laeveldse pa-en-seun-spanne het daarin geslaag om die lengte van die Oranjerivier in twee opblaasbootjies af te l\u00ea
\n# En dit is \u2018n groot naweek vir sport in die Laeveld.
\nLuister die hooftrekke hier:<\/p>\n\n