{"id":20507,"date":"2023-03-23T12:01:24","date_gmt":"2023-03-23T10:01:24","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20507"},"modified":"2023-03-23T12:01:24","modified_gmt":"2023-03-23T10:01:24","slug":"man-verdrink-toe-hy-glo-van-groepsgeweld-vlug","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/man-verdrink-toe-hy-glo-van-groepsgeweld-vlug\/","title":{"rendered":"Man verdrink toe hy glo van groepsgeweld vlug"},"content":{"rendered":"
Die polisie ondersoek die omstandighede rondom die verdrinking Vrydag van \u2018n 27-jarige man in Tonga.
\nVolgens polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, het hy en \u2018n vriend glo vir hul lewens gevlug van \u2018n woedende skare mense en in die Nkomazirivier beland.
\nDie een man kon die rivier suksesvol oorsteek.
\nDie slagoffer se liggaam is gisteroggend deur die polisie se lugvleuel opgespoor sowat 5 km van waar hy laaste gesien is.
\n<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":20509,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[561,100,3974,114,2117,1417],"yoast_head":"\n