{"id":20022,"date":"2023-03-09T12:29:32","date_gmt":"2023-03-09T10:29:32","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20022"},"modified":"2023-03-09T12:29:32","modified_gmt":"2023-03-09T10:29:32","slug":"spoorloos-2-000-km-op-die-oranjerivier-vir-geestesgesondheid","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/spoorloos-2-000-km-op-die-oranjerivier-vir-geestesgesondheid\/","title":{"rendered":"Spoorloos: 2 000 km op die Oranjerivier vir geestesgesondheid"},"content":{"rendered":"

Drie Laeveldse sakemanne en hul seuns pak eersdaags die 2 000 km van die Oranjerivier in twee opblaasbootjies aan – alles vir bewusmaking oor geestesgesondheid.
\nDie spanne is Kobus en Francois Jacobs, Guillaume Nel Snr en Guillaume Nel Jnr en Abrie en Wynand Visser.
\n\"\"
\nHulle skop Saterdag, 11 Maart, af by die rivier se oorsprong net buite die grens met Lesotho en eindig op 23 Maart by die riviermond in Alexanderbaai in Namibi\u00eb.
\nFrancois vertel sy pa, Kobus, het reeds op \u2018n jong ouderdom begin om avonture met \u2018n doel aan te pak.
\nLater het hy Spoorloos, \u2018n nie-winsgewende organisasie wat realiteitsdokument\u00eare programme maak wat maatskaplike kwessies ondersteun, gestig.
\n\"\"
\nSo het pa en seun reeds met motorfietse om Afrika gery, die ooskus van die kontinent via die lug verken en Kilimandjaro uitgeklim.
\nHierdie keer is die avontuur op die water.
\n\u201cTweehonderd kilometer per dag is redelik rof,\u201d s\u00ea Francois.
\nHy gesels met Gerhardt oor die fisiese, geestelike en emosionele uitdagings wat hierdie avontuur aan hulle gaan stel.
\nLuister weer hier.
\n