{"id":20005,"date":"2023-03-09T10:10:09","date_gmt":"2023-03-09T08:10:09","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=20005"},"modified":"2023-03-09T10:20:52","modified_gmt":"2023-03-09T08:20:52","slug":"polisiesersant-skiet-glo-kolonel-en-homself","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/polisiesersant-skiet-glo-kolonel-en-homself\/","title":{"rendered":"Polisiesersant skiet glo kolonel en homself"},"content":{"rendered":"
Die polisievakbond Popcru het sy skok uitgespreek oor die skietdood gisteroggend van twee polisiebeamptes in Mbombela. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":19903,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[3880,3882,228,100,3879,3881,2413],"yoast_head":"\n
\nDie Star <\/em> berig dat kollegas skote gehoor het in die Ou Edgarsgebou in die middestad en die 65-jarige kolonel en 53-jarige sersant dood aangetref het.
\nVolgens die Mpumalanga polisiewoordvoerder, brig. Selvy Mohlala, vermoed hulle die sersant het sy senior geskiet voor hy die wapen op homself gerig het.
\nBeide was glo verbonde aan die BBP-beskermingseenheid.
\nDie motief vir die skietery is tans onbekend.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"