{"id":19895,"date":"2023-03-02T11:38:30","date_gmt":"2023-03-02T09:38:30","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=19895"},"modified":"2023-03-02T11:41:11","modified_gmt":"2023-03-02T09:41:11","slug":"rowers-vlug-met-lee-hande-na-hulle-kontant-aan-flarde-skiet","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/rowers-vlug-met-lee-hande-na-hulle-kontant-aan-flarde-skiet\/","title":{"rendered":"Rowers vlug met le\u00eb hande na hulle kontant aan flarde skiet"},"content":{"rendered":"
Gewapende rowers is gisteroggend met le\u00eb hande weg by Gateway Motors-vulstasie by Halls in Mbombela, nadat hulle die kluis opgeblaas het.
\nDie impak van die ontploffing was so groot dat dit die kontant aan flarde geskeur het \u2013 en die winkel amper verwoes het.<\/p>\n