{"id":19600,"date":"2023-02-22T10:53:08","date_gmt":"2023-02-22T08:53:08","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=19600"},"modified":"2023-02-22T11:13:25","modified_gmt":"2023-02-22T09:13:25","slug":"krokodilbrug-weer-oopgestel-vir-besoekers-aan-die-wildtuin","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/krokodilbrug-weer-oopgestel-vir-besoekers-aan-die-wildtuin\/","title":{"rendered":"Krokodilbrug weer oopgestel vir besoekers aan die wildtuin"},"content":{"rendered":"

Verskeie ruskampe wat weens swaar re\u00ebn en oorstromings in die Krugerwildtuin gesluit was, is gister weer oopgestel vir besoekers.
\nDie Krokodilbrug-, Onder-Sabie- en Talamati-ruskampe is weer oop, na die watervlakke genoegsaam gedaal het.
\nVolgens die woordvoerder van die wildtuin, Ike Phaahla, bly die grondpaaie in die suide van die park gesluit, met die uitsondering van die S3 tussen Numbihek en Phabenihek (S1 en H1-1).
\n