{"id":19437,"date":"2023-02-16T14:45:17","date_gmt":"2023-02-16T12:45:17","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=19437"},"modified":"2023-02-16T14:45:17","modified_gmt":"2023-02-16T12:45:17","slug":"sowat-300-gesinne-ontruim-weens-oorstromings-in-nkomazi","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sowat-300-gesinne-ontruim-weens-oorstromings-in-nkomazi\/","title":{"rendered":"Sowat 300 gesinne ontruim weens oorstromings in Nkomazi"},"content":{"rendered":"

Die liggaam van \u2018n 16-jarige seun is gisteraand uit die Mgobodi-dam in Nkomazi gehaal na grootskaalse vloede weens aanhoudende swaar re\u00ebn.
\nHy het glo saam met vriende geswem om af te koel.
\nNkomazi-munisipaliteit word die ergste geraak deur die oorstromings, hoewel skade aan infrastruktuur in Nkomazi, Mbombela, Thaba Chweu en Bosbokrand aangerig is.
\nSien ook:<\/strong> Krokodilbrug oopgestel vir noodtoegang<\/a>
\nSowat 300 gesinne is uit hul huise ontruim. Die woordvoerder van die plaaslike munisipaliteit, Cyril Ripinga, s\u00ea hulle word in kerke en koshuise gehuisves.
\nOp plekke is br\u00fbe weg gewas en kan gemeenskappe nie bereik word nie.
\n