{"id":18848,"date":"2023-01-26T13:10:25","date_gmt":"2023-01-26T11:10:25","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18848"},"modified":"2023-01-26T13:28:11","modified_gmt":"2023-01-26T11:28:11","slug":"verloor-gewig-deel-3-moet-dit-nie-oordoen-nie","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/verloor-gewig-deel-3-moet-dit-nie-oordoen-nie\/","title":{"rendered":"Verloor gewig (Deel 3): Moet dit nie oordoen nie"},"content":{"rendered":"

Ja, dit neem tyd om gesonde gewoontes te kweek. Nee, daar is nie kortpaaie en oornagsukses met gewigsverlies nie.
\n\u201cDaar is geen mens wat binne dae \u2018n leefwyse van verkeerd leef kan regmaak sonder om te gly nie,” s\u00ea Elie Fourie, ‘n kenner in die fiksheid- en gesondheidsbedryf. “Die krag l\u00ea daarin dat jy m\u00f4re aangaan asof dit nie gebeur het nie.\u201d
\nHy gesels met Juan\u00e9 oor kitsdi\u00ebte, melkskommels en eetlusdempers en strawwe oefening vir beginners. Luister weer.
\n