{"id":18839,"date":"2023-01-26T11:28:09","date_gmt":"2023-01-26T09:28:09","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18839"},"modified":"2023-01-26T11:28:09","modified_gmt":"2023-01-26T09:28:09","slug":"twee-verskyn-in-sabie-hof-oor-halfton-dagga","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/twee-verskyn-in-sabie-hof-oor-halfton-dagga\/","title":{"rendered":"Twee verskyn in Sabie-hof oor halfton dagga"},"content":{"rendered":"
Sowat ‘n halfton dagga het vir twee mans ‘n nag in ‘n tronksel bespreek toe hulle gisteroggend deur sigbare polisi\u00ebring in Sabie gearresteer is. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":18842,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[230,115,3672,3673,3674,732,1284],"yoast_head":"\n
\nVolgens die polisie is die mans, van 29 en 34 jaar oud, onderskeidelik van Tanzani\u00eb en Eswatini, maar is hulle kennelik wettiglik in die land.
\nDie 479 kg dagga met \u2018n geraamde straatwaarde van R700 000 is in plastieksakke toegedraai in hul Hyundai H1 met buitelandse nommerplate gevind tydens ‘n stop-en-deursoek-operasie.
\nDie vonds is na vermoede afkomstig van Eswatini.
\nLees ook: <\/strong>Verdagtes in hof weens dagga<\/a> en Barberton man in die hof oor dagga<\/a>
\nHulle verskyn vandag in die hof in Sabie vir handel in dagga.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"