{"id":18659,"date":"2023-01-20T15:56:15","date_gmt":"2023-01-20T13:56:15","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18659"},"modified":"2023-01-20T17:31:53","modified_gmt":"2023-01-20T15:31:53","slug":"18659-2","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/18659-2\/","title":{"rendered":"Luister: Topmatrieks vertel van die op en af van afgelope drie jaar"},"content":{"rendered":"

Die klas van 2022 het \u2018n slaagsyfer van 76,8% in Mpumalanga behaal, \u2018n verbetering van 3,2% teenoor 2021 se 73,6%.
\nLandwyd het 80,1% van die gr. 12\u2019s wat die eindeksamen afgel\u00ea het, geslaag.
\nDie LUR vir onderwys, Bonakele Majuba, het vanoggend die gedetaileerde uitslae by die Universiteit van Mpumalanga bekendgemaak.
\nHy het die groep, wat in hul gr. 10-jaar maande se skool gemis het weens die Covid-19-pandemie en lank op \u2018n rotasiebasis klas moes loop, vir hul deursettingsvermo\u00eb, durf en toewyding geloof.
\nMajuba s\u00ea elk van die vier distrikte het \u2018n verbetering getoon.<\/p>\n