{"id":18290,"date":"2023-01-09T11:45:30","date_gmt":"2023-01-09T09:45:30","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18290"},"modified":"2023-01-09T11:45:30","modified_gmt":"2023-01-09T09:45:30","slug":"gedeeltelik-ontbinde-liggaam-in-tonga-ontdek","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/gedeeltelik-ontbinde-liggaam-in-tonga-ontdek\/","title":{"rendered":"Gedeeltelik ontbinde liggaam in Tonga ontdek"},"content":{"rendered":"

Die polisie in Mpumalanga vra die publiek om hulle te help om die liggaam te identifiseer van \u2018n man wat Vrydag in Tonga buite Komatipoort ontdek is.
\nVolgens brig. Selvy Mohlala was die gedeeltelik ontbinde liggaam in ‘n stroom naby \u2018n burg oor die R571.
\nHy is na skatting middeljarig, maar onherkenbaar omdat hy na vermoede geruime tyd in die water was.
\n