{"id":18113,"date":"2022-12-30T14:53:13","date_gmt":"2022-12-30T12:53:13","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=18113"},"modified":"2022-12-30T14:53:13","modified_gmt":"2022-12-30T12:53:13","slug":"maselsgevalle-neem-toe","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/maselsgevalle-neem-toe\/","title":{"rendered":"Maselsgevalle neem toe"},"content":{"rendered":"
Maselsgevalle neem oor die land heen skerp toe. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":17208,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[605,107,3368,3564,113,3563],"yoast_head":"\n
\nDie Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes s\u00ea die masels uitbraak het na minstens vyf provinsies versprei.
\nIn totaal is 227 laboratorium-bevestigde gevalle in die land aangeteken sedert 11 Oktober.
\nLimpopo het nou 110 gevalle, Mpumalanga 64, Noordwes 27, Gauteng tien en die Vrystaat vyf.
\nDie gevalle is hoofsaaklik onder kinders tussen vyf en nege jaar oud.
\nLees ook:<\/strong> Gevalle van masels neem toe in Mpumalanga<\/a>
\nIn Mpumalanga het 38 pasi\u00ebnte \u2018n onbekende inentingstatus, nege is inge\u00ebnt en 17 is nie inge\u00ebnt nie.
\n
\nDie meeste is in Ehlanzeni met 37 en Gert Sibande met 25. Dwarsloop-kliniek (15) en Edundonald-kliniek (11) het die meeste in Ehlanzeni.
\nDie instituut doen \u2018n beroep op ouers om hul kinders in te ent.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"