{"id":17565,"date":"2022-11-25T14:59:19","date_gmt":"2022-11-25T12:59:19","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17565"},"modified":"2022-11-25T14:59:19","modified_gmt":"2022-11-25T12:59:19","slug":"bly-veilig-hierdie-feestyd","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/bly-veilig-hierdie-feestyd\/","title":{"rendered":"Bly veilig hierdie feestyd"},"content":{"rendered":"

Daar heers kommer oor die onlangse toename in huisrowe in Nelspruit.
\nJohn Meintjies van Nelspruit Concerned Citizens (NCC) s\u00ea die tradisionele “inkopie”-seisoen waartydens diefstal gewoonlik kort voor die feestyd toeneem, het vanjaar maande vroe\u00ebr reeds begin
\nHy het met Charles algemene veiligheidswenke rondom die komende Desembervakansie gedeel. Luister weer hier.
\n