{"id":17560,"date":"2022-11-25T14:38:00","date_gmt":"2022-11-25T12:38:00","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17560"},"modified":"2022-11-25T14:38:00","modified_gmt":"2022-11-25T12:38:00","slug":"lur-nooi-bestuurskole-om-die-fluitjie-te-blaas-oor-korrupsie","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/lur-nooi-bestuurskole-om-die-fluitjie-te-blaas-oor-korrupsie\/","title":{"rendered":"LUR nooi bestuurskole om die fluitjie te blaas oor korrupsie"},"content":{"rendered":"
Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Mpumalanga, Vusi Shongwe, het \u2018n beroep gedoen op die eienaars van bestuurskole om enige amptenare wat omkoopgeld eis, aan te gee. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":17184,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[3365,1046,228,3422,1692],"yoast_head":"\n
\nHy het gister in Mbombela met hulle vergader na bewerings van korrupsie gemaak is.
\n\u2018n Amptenaar van die departement is voorlopig geskors weens bewerings dat hy omkoopgeld ge\u00ebis het van bestuurskole in Nelspruit.
\nLees meer:<\/strong> Amptenaar voorlopig geskors weens bewerings oor omkoopgeld<\/a>
\nShongwe het onderneem om nouer saam met bestuurskole te werk, ten einde laaste die gebruik uit te roei en padveiligheid te verbeter.
\nHy het diegene wat betaal om vroe\u00ebr afsprake te bekom ook gekritiseer.
\nOp hul beurt het die bestuurskole gevra vir regulering van die bedryf om vals bestuurskole uit die weg te ruim.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"