{"id":17190,"date":"2022-11-14T12:55:31","date_gmt":"2022-11-14T10:55:31","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=17190"},"modified":"2022-11-15T08:00:55","modified_gmt":"2022-11-15T06:00:55","slug":"studentebehuising-volgende-getakel-weens-geraasbesoedeling","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/studentebehuising-volgende-getakel-weens-geraasbesoedeling\/","title":{"rendered":"Studentebehuising volgende getakel weens geraasbesoedeling"},"content":{"rendered":"

Noudat die geraasbesoedeling waaraan sommige kuierplekke in Mbombela hulle skuldig maak suksesvol aangespreek word, is die van studentehuise volgende in die visier van die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT).
\nLinda Grimbeek het met Ludi gesels oor hul onlangse suksesse, nuwe projekte – en natuurlik die jaarlikse toekennings.
\nLuister weer hier:
\n