{"id":16892,"date":"2022-10-24T11:24:03","date_gmt":"2022-10-24T09:24:03","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16892"},"modified":"2022-10-24T11:30:03","modified_gmt":"2022-10-24T09:30:03","slug":"brandseisoen-verras-baie-reen-in-die-vooruitsig-vir-die-laeveld","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/brandseisoen-verras-baie-reen-in-die-vooruitsig-vir-die-laeveld\/","title":{"rendered":"Brandseisoen verras, baie re\u00ebn in die vooruitsig vir die Laeveld"},"content":{"rendered":"

Die afgelope brandseisoen was veel rustiger as verwag in die Laeveld, s\u00ea Andr\u00e9 Scheepers van die Laeveld sambreel-brandbeskermingsvereniging (Lefpa).
\nHy het met Gerhardt en Andri gesels oor die baie re\u00ebn wat die area oor die volgende drie maande kan verwag – en hoe jy voorsorg kan tref.
\nLuister weer hier.
\n