{"id":16661,"date":"2022-10-10T14:04:27","date_gmt":"2022-10-10T12:04:27","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=16661"},"modified":"2022-10-10T14:04:27","modified_gmt":"2022-10-10T12:04:27","slug":"mpumalanga-skitter-by-nasionale-goudpan-kampioenskappe","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/mpumalanga-skitter-by-nasionale-goudpan-kampioenskappe\/","title":{"rendered":"Mpumalanga skitter by nasionale goudpan-kampioenskappe"},"content":{"rendered":"

Goudpanners van regoor Suid-Afrika het verlede week in Pelgrimsrus by die nasionale Goudpan-kampioenskappe hul slag wys.
\nDie kampioenskappe is Woensdag amptelik met \u2018n parade geopen, voor die kompetisie Donderdag afgeskop het. Die finale rondes in die verskillende kategorie\u00eb is Saterdag gehou.
\nSpan Mpumalanga is as wenners aangewys met Gauteng tweede en Limpopo in die derde plek.<\/p>\n\n\t\t