{"id":15916,"date":"2022-09-07T15:02:59","date_gmt":"2022-09-07T13:02:59","guid":{"rendered":"https:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=15916"},"modified":"2022-09-07T15:02:59","modified_gmt":"2022-09-07T13:02:59","slug":"toerismemaand-skop-af-in-mpumalanga","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/toerismemaand-skop-af-in-mpumalanga\/","title":{"rendered":"Toerismemaand skop af in Mpumalanga"},"content":{"rendered":"
Die provinsiale regering in Mpumalanga beplan tydens Toerismemaand \u2018n reeks aktiwiteite wat die provinsie as \u2018n topkeuse vir toeriste sal bemark. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":12248,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,2671],"tags":[113,295,958,121,903,1466],"yoast_head":"\n
\nDie LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Vusi Mkhatshwa, het tydens die amptelike bekendstelling Maandagaand by Emfuleni Park in Kanyamazane ges\u00ea die doel is om mense aan te moedig om plaaslik te reis.
\nSekere natuurreservate wat deur die Mpumalanga toerisme- en parke-agentskap (MTPA) bestuur word sal ook van 12 tot 15 September aan besoekers gratis toegang bied.
\nSien ook:<\/strong> SANParke skuif Parkeweek terug na September<\/a>
\nDie tema van Toerismemaand is vanjaar die heroorweging van hoe toerisme benader word om die bedryf te herbou na die Covid-19-pandemie.
\nMduduzi Vilakazi, waarnemende uitvoerende beampte van die MTPA, s\u00ea die klem is ook daarop om gemeenskappe bewus te maak dat toerisme almal bevoordeel en dat veilige omgewings daarom almal tot voordeel strek.
\nDie natuurreservate wat tydens die MTPA Parkeweek gratis toegang bied is Sterkspruit, Nooitgedacht, SS Skosana, Mahushe Shongwe, Ohrigstaddam, Loskopdam, Kromdraai, Songimvelo, Manyeleti en Andover.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"