{"id":14834,"date":"2022-07-28T15:19:05","date_gmt":"2022-07-28T13:19:05","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14834"},"modified":"2022-07-28T15:19:05","modified_gmt":"2022-07-28T13:19:05","slug":"parkeer-en-ry-vir-boktoets-in-mbombela","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/parkeer-en-ry-vir-boktoets-in-mbombela\/","title":{"rendered":"Parkeer- en ry vir Boktoets in Mbombela"},"content":{"rendered":"

Ongeveer 40 000 toeskouers sal na verwagting volgende Saterdag die toets tussen die Springbokke en All Blacks by Mbombela-stadion bywoon.
\nOm die verkeer rondom dit te bestuur, is een van die organiseerders se grootste uitdagings. Daarom is verskeie parkeer- en ry-punte in Mbombela en Witrivier opgestel.
\nStadionbestuurder, Roelf Kotze, verduidelik presies hoe dit werk.
\n