{"id":14539,"date":"2022-07-13T14:45:57","date_gmt":"2022-07-13T12:45:57","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14539"},"modified":"2022-07-13T14:45:57","modified_gmt":"2022-07-13T12:45:57","slug":"skryf-nou-in-vir-innibos-meesterklasse-voor-eisteddfod","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/skryf-nou-in-vir-innibos-meesterklasse-voor-eisteddfod\/","title":{"rendered":"Skryf nou in vir Innibos-meesterklasse voor Eisteddfod"},"content":{"rendered":"
Innibos span vanjaar kragte saam met Kaz McFadden om werkswinkels ter voorbereiding van die Nelspruit Eisteddfod wat in Augustus plaasvind aan te bied. Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":14543,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,2671,396],"tags":[2861,516,2860,228,1852,1853],"yoast_head":"\n
\nMcFadden is bekend vir sy televisierolle in onder meer Binnelanders<\/em>, Villa Rosa<\/em> en 7de Laan<\/em> en teaterproduksies Vaselinetjie <\/em>en Iewers op die Grens<\/em>.
\nHy is ook besturende direkteur van PALI Incubation, \u2018n opleidingsentrum vir akteurs, regisseurs en vervaardigers.
\nTydens die werkswinkels word temas soos stemprojeksie, uitspraak, die kies en memorisering van tekste, lyftaal, selfvertroue, toesprake, dialo\u00eb, hoe om die senuwees te kalmeer en die sakekant van die vermaaklikheidsbedryf behandel.
\nAlle kinders met ‘n belangstelling in die uitvoerende kunste word genooi om dit by te woon. Leerders wat aan die Nelspruit Eisteddfod gaan deelneem sal beslis daarby baat vind, s\u00ea Andy Lubbe, Innibos-direkteur.
\n\u201cHierdie is \u0149 besondere geleentheid en ek wil die Laeveld se jeug aanmoedig om die kans met albei hande aan te gryp.\u201d
\nDie werkswinkel word Woensdag, 27 Julie om 14:00, 16:00 en 18:00 by Communio Church aangebied. Daar is verskillende klasse vir Afrikaans en Engels, sowel as laerskool- en ho\u00ebrskoolleerders.
\nDie inskrywingsfooi is slegs R50 per persoon. Inskryfvorms is te kry by innibos.co.za.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"