{"id":14432,"date":"2022-07-08T13:12:24","date_gmt":"2022-07-08T11:12:24","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=14432"},"modified":"2022-07-08T13:12:24","modified_gmt":"2022-07-08T11:12:24","slug":"ome-finale-vonke-spat-toe-francois-en-nykie-oortree","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/ome-finale-vonke-spat-toe-francois-en-nykie-oortree\/","title":{"rendered":"OME finale: Vonke spat toe Francois en Nykie oortree"},"content":{"rendered":"

Die vonke het behoorlik gespat tydens die laaste episode van Op my Eish! wat gisteraand uitgesaai is.
\nNa 13 episodes en ongeveer \u2018n maand, het akteur\/regisseur Francois Jacobs liefde gevind by Shan\u00e9 (Nykie) Pretorius (25).
\nIn \u2018n omstrede wending het hulle egter die re\u00ebls van die realiteitsreeks gebreek deur die laaste aand weg van die kameras alleen met mekaar te kuier.
\nDie ander twee oorblywende deelnemers het dit duidelik gemaak hulle laat nie so met hulle mors nie.
\nHulle kon darem sedert die voorval intussen weer die bande van vriendskap opneem, vertel hulle aan Ludi en Mireille. Luister weer hier.
\nClaudia Hermann (28)<\/strong>
\n