{"id":13097,"date":"2022-03-03T12:45:06","date_gmt":"2022-03-03T10:45:06","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13097"},"modified":"2022-03-03T12:45:06","modified_gmt":"2022-03-03T10:45:06","slug":"tweede-kalfie-by-care-for-wild-verwelkom","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/tweede-kalfie-by-care-for-wild-verwelkom\/","title":{"rendered":"Tweede kalfie by Care for Wild verwelkom"},"content":{"rendered":"
Vroeg Dinsdagoggend, 1 Maart, het River, \u2018n witrenoster wat deur Care for Wild gered en gerehabiliteer is, geboorte geskenk aan haar eersteling. Dit is die tweede renosterkalfie wat binne minder as drie weke by die rehabilitasiesentrum gebore word. <\/p>\n","protected":false},"author":14,"featured_media":13100,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0},"categories":[5,8],"tags":[2129,2548,2131,2551,2268,2550,2549,2296],"yoast_head":"\n
\nRiver is in 2014 gered na haar ma deur stropers doodgemaak is. Sy is daarna deur leeus aangeval. Hoewel sy herstel het van die wonde, dra sy steeds die littekens van die aanval.
\nHaar bulkalfie se pa is ook Storm, wie se eie eersteling (\u2018n koeitjie wat intussen die naam Blizzy gekry het) op 13 Februarie aan Wyntir gebore is.
\nBeide Storm en Winter is as kleintjies deur Care for Wild gered. Lees meer hier:
\nRenosterkalfie geboorte maak geskiedenis<\/a>
\nDit maak Blizzy die eerste kalfie wat natuurlik verwek en gebore is aan twee ouers wat deur Care for Wild gered is na hul ma\u2019s gestroop is.
\nCare for Wild stigter, Petronel Nieuwoudt, s\u00ea dit is \u2018n groot oomblik vir die voortbestaan van die spesie, omdat geen van die nuwe ma-renosters deur hul eie ma\u2019s grootgemaak is nie en wat nooit die gedragspatrone van wilde troppe aangeleer het nie.
\nSy beskryf dit as die volgende hoofstuk in die geveg om renosters te bewaar.
\n\u201cDit was nog \u2018n ongelooflik aangrypende oomblik vir die span,\u201d s\u00ea sy oor die bulletjie se geboorte.
\nSy beskryf River as vurig en baie beskermend teenoor haar trop.
\nOntmoet die nuwe ma en kalfie hier: https:\/\/fb.watch\/bwcsl7hbm0\/<\/a>
\nHier leer Wyntir vir Blizzy meer oor modder op 25 Februarie.
\n\u201cHaar moederlike instinkte is sterk en hoewel Wyntir nie haar ma gehad het om haar te lei nie, het Blizzy haar ma!\u201d skryf Nieuwoudt by die video.
\nhttps:\/\/fb.watch\/bwcvJ4Oqer\/<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"