{"id":13093,"date":"2022-03-02T15:56:57","date_gmt":"2022-03-02T13:56:57","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=13093"},"modified":"2022-03-02T15:56:57","modified_gmt":"2022-03-02T13:56:57","slug":"da-vra-mrk-om-in-te-gryp-by-thaba-chweu-kosskool","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/da-vra-mrk-om-in-te-gryp-by-thaba-chweu-kosskool\/","title":{"rendered":"DA vra MRK om in te gryp by Thaba Chweu-kosskool"},"content":{"rendered":"

Die DA in Mpumalanga het die Menseregtekommissie gevra om in te gryp in die waterkrisis by die Thaba Chweu-kosskool.
\nVolgens Jane Sithole is die skool se sowat 800 leerlinge huis toe gestuur omdat daar nie water is nie.
\nGedurende die debat gister in die wetgewer oor die premier se provinsiale rede het die DA \u2018n mosie gebring vir die regering om die waterprobleem dringend op te los, maar die ANC het dit verwerp.
\nSithole s\u00ea leerlinge word van hul toekoms beroof.
\n