{"id":12171,"date":"2021-10-06T14:28:29","date_gmt":"2021-10-06T12:28:29","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12171"},"modified":"2021-10-06T14:28:29","modified_gmt":"2021-10-06T12:28:29","slug":"sabie-xperience-wink-vir-avontuurlustige-bergfietsryers","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sabie-xperience-wink-vir-avontuurlustige-bergfietsryers\/","title":{"rendered":"Sabie Xperience wink vir avontuurlustige bergfietsryers"},"content":{"rendered":"

Die jaarlikse Sabie Xperience vind vanjaar weer later as gewoonlik, volgende maand, plaas.
\nDit is die 17de aflewering van di\u00e9 drie dag lange bergfietswedren wat gewoonlik vroe\u00ebr die jaar is, maar sedert 2020 weens Covid uitgestel moes word. Dit sal van 4 tot 6 November by Floreat Riverside Retreat aangebied word.
\nDie organiseerder, Denzil Lawrie, s\u00ea daar is besluit om deelnemers vanjaar tot 300 te beperk.
\n