{"id":12128,"date":"2021-09-29T16:26:50","date_gmt":"2021-09-29T14:26:50","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12128"},"modified":"2021-09-29T16:29:52","modified_gmt":"2021-09-29T14:29:52","slug":"nasionale-vooma-inentingsveldtog-hierdie-naweek","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/nasionale-vooma-inentingsveldtog-hierdie-naweek\/","title":{"rendered":"Nasionale Vooma-inentingsveldtog hierdie naweek"},"content":{"rendered":"

Mediclinic Nelspruit het almal ouer as 18 jaar genooi om die komende naweek by hul dagkliniek hul inenting teen Covid-19 te ontvang.
\nDie regering hou die naweek landwyd \u2018n \u201cVooma\u201d-inentingsveldtog om dit vir mense meer gerieflik te maak om die inenting te ontvang. Honderde private inentingstasies sal daarom ook Saterdag landwyd oop wees.
\nMediclinic Nelspruit se algemene bestuurder, Carmen Savva, s\u00ea hulle ondersteun inenting weens die bewyse w\u00eareldwyd dat diegene wat inge\u00ebnt is, beduidend minder ernstig siek raak wanneer hulle die virus opdoen.
\n