{"id":12018,"date":"2021-09-16T14:05:46","date_gmt":"2021-09-16T12:05:46","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=12018"},"modified":"2021-09-16T14:05:46","modified_gmt":"2021-09-16T12:05:46","slug":"moving-mountains-vir-kankerlyers","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/moving-mountains-vir-kankerlyers\/","title":{"rendered":"Moving Mountains vir kankerlyers"},"content":{"rendered":"

Asof ‘n kankerdiagnose alleen nie vreesaanjaend genoeg is nie, staar kankerpasi\u00ebnte gewoonlik ook ‘n finansi\u00eble berg in die gesig – hetsy hulle nie aan ‘n mediese fonds behoort nie, of hul fonds nie alle behandeling volledig dek nie.
\nMoving Mountains se stigter, Izelle Pretorius, het met Amanda gesels oor hoe di\u00e9 organisasie kankerpasi\u00ebnte prakties daarmee bystaan. Luister weer hier daarna.
\n