{"id":11790,"date":"2021-08-24T12:17:50","date_gmt":"2021-08-24T10:17:50","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11790"},"modified":"2021-08-24T12:17:50","modified_gmt":"2021-08-24T10:17:50","slug":"popia-vir-bemarkers-deel-1","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/popia-vir-bemarkers-deel-1\/","title":{"rendered":"Popia vir bemarkers: Deel 1"},"content":{"rendered":"

Plaaslike bemarkingsafrigter, Alison Blair, s\u00ea dit is nog nie te laat om die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) te begin nakom nie.
\nDit het op 1 Julie in werking getree en onkunde is nie ‘n verskoning nie, waarsku sy.
\nKyk hier weer na haar gesprek, die eerste van drie, oor hoe bemarkers heel eenvoudig hulself met di\u00e9 wet kan belyn.<\/p>\n