{"id":11667,"date":"2021-08-11T16:25:47","date_gmt":"2021-08-11T14:25:47","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11667"},"modified":"2021-08-11T16:25:47","modified_gmt":"2021-08-11T14:25:47","slug":"nelspruit-se-hoofleiers-vir-2021-22-aangekondig","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/nelspruit-se-hoofleiers-vir-2021-22-aangekondig\/","title":{"rendered":"Nelspruit se hoofleiers vir 2021\/22 aangekondig"},"content":{"rendered":"

Ho\u00ebrskool Nelspruit se hoofleiers vir 2021\/22 is gister aangekondig.
\nDie dux\u2019e is Paul Harley en Rhod\u00e9 Nel. Die adjunk dux\u2019e is Wilmien van der Merwe, Berna Kok, Jomari\u00e9 du Toit, Dina Grimbeek, Larise Combrink, Joshua Devine, Wynand Loubser, Hannes Feuth, Conrad Joubert en Wikus van Biljon.
\n\"\"
\nRhod\u00e9 is ‘n kranige atleet en hokkiespeler en Hannes het ‘n groot passie vir krieket. Hy skryf sy leierseienskappe daaraan toe, omdat ‘n mens baie daarvan leer in sport.
\n“Ek wil graag ‘n verskil maak in ander se lewens deur te lei deur ‘n voorbeeld te stel,” s\u00ea hy.
\nRhod\u00e9 wil h\u00ea elke leerder aan die skool moet weet hoe spesiaal hulle is.
\n