{"id":11460,"date":"2021-07-19T15:18:49","date_gmt":"2021-07-19T13:18:49","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11460"},"modified":"2021-07-19T15:18:49","modified_gmt":"2021-07-19T13:18:49","slug":"video-hoe-om-deur-verlies-te-werk","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/video-hoe-om-deur-verlies-te-werk\/","title":{"rendered":"Video: Hoe om deur verlies te werk"},"content":{"rendered":"

Die meeste mense gaan tans deur ‘n proses van rou – hetsy dit is weens die verlies van ‘n vriend of familielid, ‘n werk, of selfs die afsondering wat die Covid-19-pandemie teweeg gebring het.
\nLe-Verne Wagner, ‘n opvoedkundige sielkundige, het vir Sanett vertel wat jy kan doen om ander wat rou te ondersteun, en hoe jy ook jou kinders deur die proses kan help.
\nKyk weer hier na die gesprek.<\/p>\n