{"id":11433,"date":"2021-07-14T15:40:48","date_gmt":"2021-07-14T13:40:48","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=11433"},"modified":"2021-07-14T16:02:32","modified_gmt":"2021-07-14T14:02:32","slug":"sake-gemeenskap-bedank-rolspelers-wat-laeveld-beveilig","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/sake-gemeenskap-bedank-rolspelers-wat-laeveld-beveilig\/","title":{"rendered":"Sake-gemeenskap bedank rolspelers wat Laeveld beveilig"},"content":{"rendered":"

Die Kruger-Laeveld-sakekamer (KLCBT) het namens al die sakeondernemings in die Laeveld die polisie, weermag, sekuriteitsmaatskappye, taxi-verenigings en vrywilligers bedank vir die goeie werk wat hulle verrig om die area veilig te hou.
\n\u201cOndernemings het die afgelope paar maande groot terugslae beleef, en die meeste van ons is op ons knie\u00eb, veral sedert die land terug geplaas is op vlak 4 van inperking en reis van Gauteng belet word,\u201d s\u00ea Linda Grimbeek, die hoofbedryfsbeampte.
\n\u201cOns kan eenvouding nie meer hanteer nie, en daarom skuld ons elkeen van die duisende mense wat dapper winkelsentrums oppas, paaie patrolleer en toegang na dorpe monitor.
\n\u201cOns het die volste vertroue in ons sekerheidsmagte en glo dat kalmte en stabiliteit binnekort regoor die land herstel sal word.\u201d
\n