{"id":10922,"date":"2021-04-29T10:00:18","date_gmt":"2021-04-29T08:00:18","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10922"},"modified":"2021-04-29T10:00:18","modified_gmt":"2021-04-29T08:00:18","slug":"luister-weer-jong-laeveldse-boer-vind-plaaslik-liefde","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/luister-weer-jong-laeveldse-boer-vind-plaaslik-liefde\/","title":{"rendered":"Luister weer: Jong Laeveldse boer vind plaaslik liefde"},"content":{"rendered":"
D\u00e9an Botma was een van die 10 finaliste wat verlede jaar op soek was na liefde in die 13de seisoen van kykNET se gewilde werklikheidsreeks, Boer Soek ‘n Vrou.
\nMegan Wille, wat ook van die Laeveld is, was \u2018n deelnemer, maar is deur Botma huis toe gestuur toe hy net twee meisies moes kies om op die plaas aan te bly.
\nEers na afloop van die reeks het hul paaie weer gekruis en hulle is sedert Maart amptelik \u2018n paartjie.
\nNou verhuis hy George toe om ook met macadamias te gaan boer.
\nBotma het met Sanett gesels oor sy belewenis van die reeks, hoe min tyd deelnemers werklik saam kan spandeer tydens verfilming, en sy toekomsplanne saam met Wille.
\nLuister weer hier na die gesprek.<\/p>\n\n