{"id":10580,"date":"2021-03-26T14:05:00","date_gmt":"2021-03-26T12:05:00","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10580"},"modified":"2021-03-26T14:05:00","modified_gmt":"2021-03-26T12:05:00","slug":"kanker-oorlewendes-bederf-en-gevier","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/kanker-oorlewendes-bederf-en-gevier\/","title":{"rendered":"Kanker-oorlewendes bederf en gevier"},"content":{"rendered":"

KANSA se jaarlikse Relay for Life (RFL) kon in 2020 nie plaasvind nie, weens inperking. Tog is die gees van hierdie spesiale geleentheid belangrik vir die kanker-oorlewendes aan wie dit opgedra is.
\nDaarom het KANSA Laeveld se RFL-komitee besluit om Woensdag iets spesiaal vir hulle te doen om hulle te vier en te bederf asook die wat aan die siekte afgestaan is, te onthou.<\/p>\n\n\t\t