{"id":10566,"date":"2021-03-25T15:38:27","date_gmt":"2021-03-25T13:38:27","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10566"},"modified":"2021-03-25T15:43:52","modified_gmt":"2021-03-25T13:43:52","slug":"plaaslike-atlete-skitter","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/plaaslike-atlete-skitter\/","title":{"rendered":"Plaaslike atlete skitter op die baan en veld"},"content":{"rendered":"

Die atlete van Ho\u00ebrskool Rob Ferreira het Saterdag by die Mpumalanga-klubkampioenskap in Secunda verskeie eerste plekke behaal.
\nIn die seuns o.19 het Lwazi Mogodiri die 400m gewen in \u2018n tyd van 48.92s, Junior Mondlane die verspring, Thapelo Nkuna die driesprong met 14.35m en Connor Barnes spiesgooi met \u2018n afstand van 57.55m.
\n\n\t\t