{"id":10453,"date":"2021-03-12T10:42:02","date_gmt":"2021-03-12T08:42:02","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10453"},"modified":"2021-03-12T10:42:02","modified_gmt":"2021-03-12T08:42:02","slug":"deskundige-verduidelik-alles-wat-jy-moet-weet-oor-die-popia-wet","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/deskundige-verduidelik-alles-wat-jy-moet-weet-oor-die-popia-wet\/","title":{"rendered":"Deskundige verduidelik alles wat jy moet weet oor die Popia-wet"},"content":{"rendered":"

Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) raak elkeen van ons, maar weet jy hoe?
\nKortom bepaal dit hoe elke mens iemand anders se persoonlike inligting mag insamel, berg en deel.
\nDit het reeds in Julie 2020 in werking getree, maar vanaf 1 Julie vanjaar kan jy moontlik ernstige regsgevolge in die gesig staar, sou jy dit oortree.
\nHelene Eloff, die nasionale regsadviseur vir Caxton, het met Ludi gesels oor presies hoe jy as individu of onderneming nou met ander mense se persoonlike inligting mag omgaan.
\nLuister hier.<\/p>\n

Wat beteken dit vir jou as individu?
\n