{"id":10085,"date":"2021-01-25T10:29:01","date_gmt":"2021-01-25T08:29:01","guid":{"rendered":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/?p=10085"},"modified":"2021-01-25T10:31:48","modified_gmt":"2021-01-25T08:31:48","slug":"vlak-10-vloed-waarskuwing-in-plek-in-die-laeveld","status":"publish","type":"post","link":"http:\/\/www.radiolaeveld.co.za\/vlak-10-vloed-waarskuwing-in-plek-in-die-laeveld\/","title":{"rendered":"Vlak 10 vloed-waarskuwing bly in plek in die Laeveld"},"content":{"rendered":"

\ufeff<\/span>\ufeff<\/span>Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) se vlak 10-waarskuwing vir vloede is steeds in plek in die Laeveld, na tropiese storm Eloise Sondag b\u00e1ie swaar re\u00ebn veroorsaak het.
\nBome is omgewaai, en paaie het oorstroom en is beskadig. In Bosbokrand is verskeie huise erg beskadig.
\n\n\t\t