Wildsboer vir onwettige stropery gevonnis

Written by on May 10, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

‘n Ryk Limpopo-wildsboer en onwettige renosterstroper – Freitas Antonio Xavier – is deur die Lephalale-streekhof tot ‘n boete van 1 miljoen rand of 10 jaar tronkstraf, gevonnis. Die provinsiale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Limpopo, luitenant-generaal Nneke Ledwaba, het gesê hy is “verheug” deur die vonnis. Die vonnis kom na ‘n 2017-saak wat deur die SAPD se bedreigde spesies-eenheid ondersoek is. Die SAPD het in ‘n mediaverklaring gesê dat dit te danke was aan die “noukeurige speurwerk” wat deur hierdie eenheid uitgevoer is, dat die beskuldigde uiteindelik skuldig bevind is op die aanklagte.

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.
Tagged as

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?