Weeskinders dakloos na brand

Written by on November 21, 2018

Want create site? Find Free WordPress Themes and plugins.

Verskeie kinders is dakloos gelaat na Betty’s Haven Weeshuis in Nellsville, afgebrand het.

Eienaar Betty Mandlazi, bedryf al jare lank die sentrum, en moes glo vir die inasem van rook behandel word. Alles binne die huis het verbrand. Dit sluit klere, beddens, kos en yskaste in. Alhoewel die struktuur nie heeltemal afgebrand het nie, is die dak glo erg beskadig. Die sestien kinders wat in die sentrum woon, is almal ongeskonde.

Mandlazi se dogters is besig om die kinders wat in die sorg van Betty’s Haven is, intussen gevoed, geklee en beskut te hou. Foto: Mbombela Fire and Rescue

Did you find apk for android? You can find new Free Android Games and apps.

Reader's opinions

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *



Current track

Title

Artist

Background
× How can I help you?